Finn Carter | |
Geboortenaam | Elizabeth Fearn Carter |
---|---|
Geboorte | 9 Maart 1960 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1985–2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Finn Carter (gebore 9 Maart 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How I Got Into College (1989) en Tremors (1990), en in die televisiereekse As the World Turns (1956) en Secret Service Guy (1996).