Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Folkert Wilko Hesse

Ds. Pieter van der Merwe het die NG kerk Merweville se hoeksteen op 24 Januarie 1914 gelê.
Folkert Wilko Hesse.
Steytlerville se kerkgebou soos geskets deur Hesse.

Folkert Wilko Hesse (Amsterdam, Nederland, 1 November 1855Kaapstad, 17 Desember 1923) was ’n Suid-Afrikaanse argitek van Nederlandse herkoms wat tydens die eerste kwart van die twintigste eeu verantwoordelik was vir die ontwerp van talle NG kerke.


Previous Page Next Page








Responsive image

Responsive image