Frankfort | |
---|---|
Nywerheidpersele in Frankfort | |
Koördinate: 27°17′S 28°31′O / 27.283°S 28.517°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Fezile Dabi |
Munisipaliteit | Mafube |
Stigting | 1878[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 15,14 km2 (5,85 vk. myl) |
Hoogte | 1 530 m (5 020 ft) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 5 840 |
• Digtheid | 386/km2 (1 000/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 36.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 62.0% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 44.0% |
• Afrikaans | 37.5% |
• Zoeloe | 11.7% |
• Engels | 1.9% |
• Ander | 5.0% |
Poskode (strate) | 9830 |
Poskode (posbusse) | 9830 |
Skakelkode | 058 |
Frankfort in die Oos-Vrystaat lê aan die oewers van die Wilgerivier, wat 'n deel vorm van die Lesotho-Hoogland-waterprojek en water van Lesotho deur die As-, Liebenbergsvlei- en Wilgeriviere na die Vaaldam laat loop. Die Liebenbergsvleirivier vloei hier in die Wilgerivier in.