Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Freon

Freon 12, die mees algemene verteenwoordiger van CFK's.

Freon, of te wel chloorfluoorkoolstowwe (CFK) en waterstofchloorfluoorkoolstowwe (HCFK), is volledig of gedeeltelik gehalogeneerde koolwaterstowwe wat koolstof (C), waterstof (H), chloor (Cl) en fluoor (F) bevat en wat as vlugtige derivate van metaan, etaan en propaan geproduseer word. Hulle is ook algemeen bekend onder die DuPont handelsnaam Freon.

Die mees algemene verteenwoordiger is dichloordifluoormetaan (Freon 12). Baie CFK's is wyd gebruik as verkoelingsmiddels, dryfmiddels (in aërosoltoepassings) en oplosmiddels. Omdat CFK's tot osoonuitputting in die boonste atmosfeer bydra, is die vervaardiging van sulke verbindings onder die Montreal-protokol uitgefaseer, en hulle word vervang met ander produkte soos hidrofluoorkoolstowwe (HFC's).[1][2]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Mironov
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Darby

Previous Page Next Page






فريون Arabic Freonlar AZ Фрэоны BE Фреон Bulgarian Freon Czech Freon English Freón Spanish Freoonid ET Fréon (gaz) French Freon GA

Responsive image

Responsive image