Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Friedrich Kasimir Medikus

Friedrich Kasimir Medikus.

Friedrich Kasimir Medikus (of Friedrich Casimir Medicus; 6 Januarie 17388 Julie 1808) was 'n Duitse dokter en plantkundige.

Hy is in Grumbach gebore, en het later die direkteur van die Universiteit van Mannheim (Theodoro Palatinae Mannheim) en kurator van die botaniese tuin in Mannheim geword. Hy het die verbouing van sprinkaanbome (Robinia) in Europa aangemoedig. Die genus "Medicusia" is na hom vernoem deur Conrad Moench (dit word nou as 'n sinoniem van "Picris" beskou).

Die standaardskrywerafkorting Medik. word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.


Previous Page Next Page