Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Galeras

Galeras
Galeras in Desember 2005. Galeras in Desember 2005.
Ligging Nariño, Colombia
Hoogte 4 276 meter bo seevlak
Reeks Sentraal-Andes
Koördinate 1°13′16″N 77°21′33″W / 1.22111°N 77.35917°W / 1.22111; -77.35917
Bergtipe Komplekse vulkaan
Laaste uitbarsting 2012 to 2014[1]
Ligging van Galeras op 'n kaart (Colombia)
Galeras
Galeras
Ligging in Colombia.

Galeras (bekend as Urcunina onder die 16de-eeuse inheemse volk) is 'n stratovulkaan in die Colombiaanse Andes. Dit lê in Nariño, naby die departement se hoofstad, Pasto. Die hoogste punt is 4 276 m bo die seevlak. Dit het sedert die Spaanse verowering gereeld uitgebars – die eerste aangetekende uitbarsting was in Desember 1580.[2] 'n Uitbarsting in 1993 het nege mense gedood, onder andere ses wetenskaplikes wat in die vulkaan se krater afgesak het om gasmonsters te versamel en metings van die swaartekrag te neem in 'n poging om toekomstige uitbarstings te voorspel.[3] Dit is tans die altiefste vulkaan in Colombia.

  1. "Galeras". Global Volcanism Program. Smithsonian Institution. Besoek op 2008-12-27.
  2. (in Spaans) PASTO: Geographical, Economics and Culture Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine
  3. Eruption: A Survivor's Tale, Scholastic

Previous Page Next Page






غاليرا Arabic جاليرا ARZ Галерас Bulgarian Galeras Catalan Volcán Galeras CEB Galeras Czech Galeras German Galeras English Galeras EO Volcán Galeras Spanish

Responsive image

Responsive image