Gariepglasogie | |
---|---|
Zosterops p. pallidus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | Z. pallidus
|
Binomiale naam | |
Zosterops pallidus Swainson, 1838
| |
verspreiding (oranje gebied)[1][2]
slegs Z. pallidus Z. pallidus in simpatrie met Z. virens slegs Kaapse glasogie (Z. virens) |
Die Gariepglasogie (Zosterops pallidus) is 'n endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in oewerbos en ruigtes in die Karoo en halfdorre savanne en versprei langs beboste waterlope tot beboste gebiede van die Namibiese kus. Die voël dwaal in die Wes-Kaap gereeld buite sy normale gebiede. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange River white-eye.[3]