Geelvlekmossie | |
---|---|
Geelvlekmossie in Pietermaritzburg, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. superciliaris
|
Binomiale naam | |
Petronia superciliaris (Blyth, 1845)
| |
Sinonieme | |
Gymnoris superciliaris |
Die Geelvlekmossie (Gymnoris superciliaris) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in droë boomveld, savanne en rivierbos. Hulle soek op die grond of langs groot boomtakke kos. Die voël is 15 cm groot en weeg 21 - 29 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Petronia.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)