George Russell | |
---|---|
Russell in 2021
| |
Geboortedatum | 15 Februarie 1998 |
Geboorteplek | King's Lynn, Norfolk, Engeland |
Nasionaliteit | Brit |
Ou span(ne) | Williams-Mercedes |
Span in 2024 | Mercedes AMG Petronas |
Span in 2025 | Mercedes AMG Petronas |
Motornommer | 63 |
Inskrywings | 128 (128 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 3 |
Podiums | 15 |
Loopbaanpunte | 714 |
Voorste wegspronge | 5 |
Vinnigste rondtes | 8 |
Eerste F1-wedren | 2019 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | 2022 São Paulo Grand Prix |
Laaste wen | 2024 Las Vegas Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2024 Aboe Dhabi Grand Prix |
Laaste seisoen | 2024 |
Verlede jaar plek | 6de (245 punte) |
George Russell (gebore 15 Februarie 1998) is 'n Britse professionele motorrenjaer wat aan Formule Een Grands Prix deelneem. Hy het tot 2021 vir die Williams-Mercedesspan deelgeneem, en in 2022 by die Mercedes AMG fabriekspan aangesluit in die plek van die Finse renjaer Valtteri Bottas, wat na Alfa Romeo vertrek het.