Gerard Moerdyk | |
---|---|
Gebore | Gerard Leendert Pieter Moerdyk (Moerdijk) 4 Maart 1890 Modderpoort, distrik Nylstroom |
Sterf | 29 Maart 1958 (op 68) Nylstroom |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Alma mater | Pretoria College (later Pretoria Boys High School), Skool van die Architectural Association in Londen, Ecòle des Beaux Arts in Parys, British School of Archaeology in Rome |
Beroep | Argitek |
Bekend vir | Ontwerp van die Voortrekkermonument |
Ouer(s) | Jan Leendert Moerdyk en Cornelia Dorst |
Gerard Leendert Pieter Moerdyk (Moerdijk) (distrik Waterberg, Z.A.R., 4 Maart 1890 – Modderpoort, distrik Nylstroom, 29 Maart 1958) was 'n Suid-Afrikaanse argitek wat veral roem verwerf het met sy ontwerp van die Voortrekkermonument, maar wat ook vir die ontwerp van tallose Afrikaanse kerke en ander openbare geboue verantwoordelik was.