Voor | Naby-voor | Sentraal | Naby-agter | Agter | |
Geslote | |||||
Naby-geslote | |||||
Geslote-mid | |||||
Mid | |||||
Oop-mid | |||||
Naby-oop | |||||
Oop |
IFA – getal | 311 |
IFA – text | œ |
Entiteit | œ |
X-SAMPA | 9
|
Kirshenbaum | W
|
Die Geronde halfoop voorklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is [œ], en die ekwivalente X-SAMPA simbool is 9. Die IFA simbool œ is 'n ligatuur van die letters o en e. Let daarop dat ɶ, 'n klein weergawe van die hoofletter Œ ligatuur, is wat gebruik word vir die geronde oop voorklinker.