Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Gestremdheid

Internasionale simbool vir toeganklikheid
'n Blinde man dra 'n verlamde persoon

Gestremdheid is die gevolg van 'n gebrek wat fisies, kognitief, geestelik, sensories, emosioneel, ontwikkelings-, of 'n kombinasie van hierdie mag wees. 'n Gestremdheid kan teenwoordig wees vanaf geboorte, of eers tydens 'n persoon se leeftyd ontwikkel.

'n Individu kan ook kwalifiseer as gestremd as hy in die verlede gestremd was, of gesien word as gestremd te wees gegrond op 'n persoonlike of groepstandaard. Sulke gestremdhede kan insluit fisieke, sensoriese en kognitiewe of ontwikkelingsgestremdhede. Geestesversteurings (ook bekend as 'n psigiatriese of sielkundige ongeskiktheid) en verskillende kroniese siektes kan ook kwalifiseer as gestremdhede.

Sommige advokate maak beswaar daarteen om sekere gevalle (veral doofheid en outisme) as "gestremdhede" te beskryf, met die argument dat dit meer gepas is om hulle ontwikkelings-verskille te noem wat onregverdig deur die samelewing gebrandmerk word.


Previous Page Next Page






Behinderung ALS Discapacitat AN Unmeaht ANG إعاقة Arabic প্ৰতিবন্ধকতা AS Discapacidá AST Əlillik AZ علیل‌لیک AZB Зәғифлек BA Інваліднасць BE

Responsive image

Responsive image