Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Gewone breuke

’n Breuk is een deel van ’n hele en word geskryf met een getal bo ’n ander getal bv. ’n Breuk is dus altyd kleiner as 1.

Ons dui breuke aan deur die volgende skryfwyse te gebruik:

In ’n breuk soos  noem ons die syfer onder die lyn die noemer van die breuk. Dit dui aan in hoeveel gelyke dele die hele of versameling (groep) voorwerpe verdeel is:

Die syfer bo die lyn word die teller genoem. Dit dui aan hoeveel van die gelyke dele geneem of ingekleur word.

Dus: In Is 3 die teller en 5 die noemer.


Previous Page Next Page








Responsive image

Responsive image