Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Gewone paradysvink

Gewone paradysvink
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. paradisaea
Binomiale naam
Vidua paradisaea
(Linnaeus, 1758)
      standgebied

Die gewone paradysvink (Vidua paradisaea) is 'n wydverspreide standvoël in die bosveldgebiede van oostelike Afrika. In suidelike Afrika word dit aangetref in Noordwes, KwaZulu-Natal, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Zimbabwe, Mosambiek, Botswana (behalwe die suidweste) en noordwes Namibië. Die spesie is 'n nesparasiet.

  1. BirdLife International (2012). "Vidua paradisaea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Previous Page Next Page