Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Ghaapse plato
Die Ghaapplato (ook genoem die Ghaap, Ghaapseberg, Kaapseberg, Kaap Plateau) is ‘n landstreek in die suide van Noordwes en die noorde van die Noord-Kaap. Dit omsluit ‘n groot deel van Griekwaland-Wes.