Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Giovanni Boccaccio

Giovanni Boccaccio
Gebore16 Junie 1313
Sterf21 Desember 1375
(ouderdom 62)
NasionaliteitItaliaans
Beroepskrywer, digter
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "familie"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "periode"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "beeldgrootte"
Giovanni Boccaccio in die Neurenberg Kroniek

Giovanni Boccaccio was 'n Italiaanse digter en geleerde, wat die beste onthou word as outeur van die verhale in die Decamerone. Saam met Petrarch het hy die fondasie gelê vir die humanisme van die Renaissance, en die literatuur van die volkstaal opgehef tot op die vlak van die antieke klassieke literatuur.


Previous Page Next Page