Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Groot onderneming

'n Groot onderneming is 'n tipe onderneming wat deur aandeelhouers besit word waar 'n direksie die onderneming bestuur en wat meer as 500 werknemers in diens het. 'n Swak entrepreneursinvloed word ervaar. Voorbeelde van groot ondernemings is private- en publieke maatskappye.


Previous Page Next Page








Responsive image

Responsive image