Grootbekbaars | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. salmoides
|
Binomiale naam | |
Micropterus salmoides (Lacépède, 1802
|
Die grootbekbaars (Micropterus salmoides) is 'n varswatervis wat in Suider-Afrika voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Largemouth bass en in Afrikaans ook as swartbaars of grootbekswartbaars. Hierdie vis is in 1928 vanaf Noord-Amerika na Suid-Afrika ingevoer.