Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Grootmis

Grootmis
Grootmis is in Noord-Kaap
Grootmis
Grootmis
Koördinate: 29°39′0″S 17°5′0″O / 29.65000°S 17.08333°O / -29.65000; 17.08333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitNamakwa
Plaaslike MunisipaliteitNama Khoi
TydsoneUTC+2 (SAST)

Grootmis is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is geleë langs die Buffelsrivier sowat 10 km vanaf die Atlantiese kus. Die naam is afgelei van die swaar mis wat gereeld in die vroeë oggend van die see inrol. Die R355-streeksroete verbind die dorpie met Kleinsee en die N7-nasionale pad by Springbok.


Previous Page Next Page






Grootmis English Grootmis NSO

Responsive image

Responsive image