Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Guido Gezelle

Guido Gezelle
Gebore1 Mei 1830
SterfBrugge, 27 November 1899
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "webtuiste"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "bekende-werke"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "dissipline"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "land"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "volledige naam"

Guido Pieter Theodorus Josephus Gezelle (Brugge, 1 Mei 1830 - 27 November 1899) was 'n Vlaamse Rooms-Katolieke priester, liriese digter, hekeldigter, taalkundige en vertaler. Hy is bekend om sy fynsinnige gedigte oor die natuur, sy beeldende taalgebruik en as virtuoos taalkunstenaar. O 't ruischen van het ranke riet en Het Schrijverke uit die digbundel Vlaamsche Dichtoefeningen (1858) is slegs twee van sy bekendste werke.

Die tematiek van sy gedigte is op tipiese wyse romanties, met onderwerpe soos die natuur, vriendskap en die dood.


Previous Page Next Page






جويدو جيزيل ARZ Гвіда Гезэле BE Гидо Гезеле Bulgarian Guido Gezelle Catalan Guido Gezelle Czech Guido Gezelle Danish Guido Gezelle German Guido Gezelle English Guido Gezelle EO Guido Gezelle Spanish

Responsive image

Responsive image