Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Gwangju

Gwangju
광주광역시

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Streek Honam
 Koördinate 35°10′N 126°55′O / 35.167°N 126.917°O / 35.167; 126.917
 Stigting 57 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 501,24 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2018) 1 490 092
 - Bevolkingsdigtheid 3 000/vk km
 Tydsone UTC +9 (KST)
 Burgemeester Lee Yong-seop
 Amptelike webwerf gwangju.go.kr

Gwangju (Koreaans: 광주광역시, [kwaŋ.dzu], ) is die sesde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu en Daejeon in die suidweste van Suid-Korea en lê in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 490 092 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 501,24 km². Die stad is in 57 v.C. gestig en was tydens die Drie koninkryke van Korea die administratiewe sentrum van die Baekje-ryk. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.


Previous Page Next Page






Gwangju ACE غوانغجو Arabic Gwangju AST Kvanju AZ قوانگجو AZB Gwangju BAN Кванджу BE Куанджу Bulgarian Gwangju BI গোয়াংজু Bengali/Bangla

Responsive image

Responsive image