Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Hallusinogeen

Deursnee van 'n hallusinogene paddastoel wat in Nieu-Seeland voorkom.

'n Hallusinogeen is 'n middel wat hallusinasies (of drogbeelde) veroorsaak. Die woord hallusineer is afgelei van die Latynse woord "hallucinare", wat "ronddwaal in die gees" beteken. Dit laat mense dinge sien en hoor wat nie werklik bestaan nie. Hallusinogene is uiters gevaarlike gifstowwe wat verslawing of selfs dood kan veroorsaak.

'n Paar voorbeelde ter illustrasie:

  • Dagga, 'n plant wat as 'n hallusinogeen met 'n matig kalmerende uitwerking geklassifiseer word. Dagga word hoofsaaklik gerook, maar kan ook geëet word.
  • LSD, 'n kragtige sintetiese hallusinogeen en psigedeliese enteogeen. LSD word tipies mondelings as 'n helder, geurlose, smaaklose vloeistof ingeneem.

Previous Page Next Page






مهلوس Arabic Allucinóxenu AST Галюцынагены BE Халюциноген Bulgarian Al·lucinogen Catalan Halucinogen Czech Halluzinogen German Παραισθησιογόνο Greek Hallucinogen English Halucinogeno EO

Responsive image

Responsive image