Hamburg | |
---|---|
Koördinate: 33°17′S 27°29′O / 33.283°S 27.483°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Ngqushwa |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,85 km2 (4,19 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 348 |
• Digtheid | 124/km2 (320/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 4.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 95.8% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 91.1% |
• Engels | 4.9% |
• Tsonga | 1.6% |
• Afrikaans | 1.2% |
• Ander | 1.2% |
Poskode (strate) | 5641 |
Poskode (posbusse) | 5641 |
Skakelkode | 040 |
Hamburg is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die 19de eeu gestig.
Die dorpie, voorheen bekend as Tooi, is in 1857 gestig deur veterane van die Koning se Duitse Legioen nadat hulle in die Krimoorlog geveg het. Die dorpie is na Hamburg in Duitsland genoem [2] en is 'n groot gunsteling onder hengelaars.