Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Heilongjiang |
Koördinate | 45°45′N 126°38′O / 45.750°N 126.633°O |
Stigting | 1898 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 7 086 vk km |
Hoogte bo seevlak | 150 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 4 754 753 |
- Bevolkingsdigtheid | 186,1/vk km |
- Subprovinsiale stad | 10 635 971 |
Tydsone | UTC+8 (CST) |
Burgemeester | Zhang Xiaolian |
Amptelike Webwerf | harbin.gov.cn |
Harbin (Chinees: 哈尔滨市, Russies: Харбин Charbin) is die hoofstad van die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 10 635 971 in 2010. Naby Harbin bedryf die Chinese weermag 'n lanseerterrein vir die toets van militêre vuurpyle.