Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Havelland (distrik)

Havelland
Wapen Ligging in Duitsland
Basiese gegewens
Deelstaat: Brandenburg
Administratiewe setel: Rathenow
Oppervlakte: 1 717,15 vk km
Bevolking: 159 685 (31 Desember 2016)
Bevolkingsdigtheid: 93 inwoners per vk km
Kenteken: HVL
Administratiewe verdeling: 26 munisipaliteite
Landrat: Roger Lewandowski (CDU)
Amptelike webwerf: havelland.de
Ligging in Brandenburg

Havelland (amptelik: Landkreis Havelland) is 'n administratiewe distrik in die weste van die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit het 'n oppervlakte van 1717,15 km² en 'n bevolking van 159 685 (soos op 31 Desember 2016).


Previous Page Next Page