Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Hedmark
Hedmark is 'n Noorse provinsie (fylke) wat in die noorde aan Sør-Trøndelag, Oppland in die weste en Akershus in die suide grens. In die ooste grens Hedmark aan Värmland en Dalarna (Swede). Die administratiewe sentrum van Hedmark is Hamar.
Hierdie artikel omtrent Noorweë is 'n saadjie. Jy is welkom om dit uit te brei.