Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Hendrik VII van Engeland

Hendrik VII
Koning van Engeland en lord van Ierland

Huis Tudor
Regeer 22 Augustus 148521 April 1509
Voorganger Richard III
Opvolger Hendrik VIII
Eggenote Elizabeth van York
Kinders Arthur, Prins van Wallis
Margaret Tudor, koningin van Skotland
Hendrik VIII
Maria Tudor, koningin van Frankryk
Gebore 28 Januarie 1457
Oorlede 21 April 1509
Vader Edmund Tudor
Moeder Lady Margaret Beaufort

Hendrik VII (Engels: Henry VII; 28 Januarie 145721 April 1509) was van 22 Augustus 1485 tot met sy dood koning van Engeland en lord van Ierland. Hy was die eerste koning van die Huis van Tudor.

Hendrik was die seun van Edmund Tudor, 1ste Graaf van Richmond, die halfbroer van koning Hendrik VI van Engeland, en lady Margaret Beaufort, ’n afstammeling van koning Eduard III. Van sy pa het hy die titel Graaf van Richmond geërf en van sy ma sy twyfelagtige aanspraak op die troon. Hy is in Pembroke, Wallis, gebore, maar het in Bretagne, Frankryk, in ballingskap grootgeword, waarheen hy gevlug het van die konings van die Huis van York.


Previous Page Next Page