Hengelo | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Koördinate | 52°15′N 6°47′E / 52.250°N 6.783°O |
Stigting | 1525 |
Provinsie | Overijssel |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 61,78 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 81 000 |
- Groot-Enschede | 361 000 |
- Twente | 650 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 325/vk km |
Tydsone | UTC+1 |
- Somertyd | UTC+2 |
Burgemeester (party) | Sander Schelberg (VVD) |
Amptelike webwerf | www.hengelo.nl |
Wikimedia Commons | Hengelo |
Hengelo is 'n munisipaliteit in Twente, in die provinsie Overijssel in Nederland. Hengelo grens aan die munisipaliteite Borne, Dinkelland, Hof van Twente, Haaksbergen en Enschede. Daar woon 81 000 mense in Hengelo. Die stad vorm ook saam met Borne en Enschede die agglomerasie Groot-Enschede, waar sowat 365 000 mense woon.
Hengelo staan bekend vir sy internasionale atletiekwedstryde, die Fanny Blankers-Koen Games. Die stad is ook die fokuspunt van infrastruktuur in Twente, sowel vir die spoorweë as vir die nasionale paaie (die A1 en A35).