’n Herbig Ae/Be-ster is ’n voor-hoofreeksster – die jongste sigbare vorm van sterre van spektraalklasse A en B.