Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Hergebruik

In München is die bad is in 'n bank omskep.

Hergebruik is die aksie of praktyk om 'n item te hergebruik, hetsy vir sy oorspronklike doel (konvensionele hergebruik) of om 'n ander funksie te vervul (kreatiewe hergebruik). Dit moet onderskei word van herwinning, wat die afbreek van gebruikte items is om grondstowwe vir die vervaardiging van nuwe produkte te maak. Hergebruik – deur voorheen gebruikte items aan te wend, maar nie te herverwerk nie – help om tyd, geld, energie en hulpbronne te bespaar. In breër ekonomiese terme kan dit kwaliteit produkte beskikbaar stel aan mense en organisasies met beperkte middele, terwyl dit werk en sake-aktiwiteit genereer wat bydra tot die ekonomie.[1]

  1. "Reuse". www.wm.com. Besoek op 5 Februarie 2019.

Previous Page Next Page






إعادة استخدام Arabic Reutilització Catalan Genbrug Danish Wiederverwendung German Reuse English Reutilización Spanish Korduskasutus ET Berrerabilpen EU بازکاربری FA Uudelleenkäyttö Finnish

Responsive image

Responsive image