Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Hoeksteen (Barneveld)

Hoeksteen
Binnekant van die Hoeksteen
Binnekant van die Hoeksteen
Denominasie  Gereformeerde Gemeenten in Nederland
Huidige predikant(e)  ds. J. Roos
Adres De Hoeksteen, Vellerselaan 1, Barneveld
Geskiedenis
Stigtingsdatum  2008
Eerste predikant  ds. J. Roos

Die Hoeksteen in die Nederlandse dorp Barneveld is met 2 531 sitplekke een van die grootste kerkgeboue in Nederland. Dit behoort aan die Gereformeerde Gemeenten in Nederland, die mees konserwatiewe van al die gereformeerde kerkverbande in Nederland. Die kerkgebou is eers in 2008 ingewy deur 'n diens van ds. J. Roos.


Previous Page Next Page






كنيسه ذا هوكستين ARZ De Hoeksteen, Barneveld English De Hoeksteen (Barneveld) FY Hoeksteen (Barneveld) IS De Hoeksteen (Barneveld) Dutch De Hoeksteên (Barneveld) ZEA

Responsive image

Responsive image