Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Hungaroring

Hungaroring
Ligging Mogyoród, Hongarye
Tydsone GMT+1
Koördinate 47°34′56″N 19°15′04″O / 47.58222°N 19.25111°O / 47.58222; 19.25111
Kapasiteit 70,000
1e Sooispit 1985
Geopen 1986
Groot byeenkomste FIA Formule Een
Hongaarse Grand Prix 1986–
Wêreldtoermotorkampioenskap (2011 –)
Deutsche Tourenwagen Masters 2014–
Wêreldreeks van Renault 2007–
FIA GT Kampioenskap (1998–2001, 2006, 2009)
Grand Prixrenbaan (2003–huidig)
Lengte 4.381 km (2.722 mi)
Draaie 16
Rondterekord 1:19.071 (Michael Schumacher, Ferrari, 2004)
Veranderde Grand Prixrenbaan (1989–2002)
Lengte 3.975 km (2.466 mi)
Draaie 13
Rondterekord 1:16.207 (Michael Schumacher, Ferrari, 2002)
Oorspronklike Grand Prixrenbaan (1986–1988)
Lengte 4.014 km (2.494 mi)
Draaie 16
Rondterekord 1:30.149 (Nelson Piquet, Williams FW11B, 1987)

Die Hungaroring is 'n motor- en motorfietsrenbaan in Mogyoród, Hongarye, waar die jaarlikse Formule Een Hongaarse Grand Prix gehou word. In 1986 was dit die plek van die eerste Formule Een Grand Prix agter die Ystergordyn. Bernie Ecclestone wou 'n wedren in Rusland hou, maar 'n Hongaarse vriend het eerder Budapest aanbeveel.

Hulle wou 'n straatbaan, soortgelyk aan die een in Monaco, bou in die Népliget – Budapest se grootste park. Die regering het egter besluit om 'n nuwe baan net buite die stad, naby 'n groot snelweg, te bou. Konstruksiewerk het op 1 Oktober 1985 begin, en is in minder as agt maande voltooi, vinniger as enige ander Formule Eenbaan.

Die eerste wedren is op 24 Maart 1986 gehou, ter nagedagtenis aan János Drapál, die eerste Hongaar wat 'n Grand Prixmotorfietsren gewen het.

Die Hungaroring se ingangshek

Previous Page Next Page






حلبة المجر Arabic Circuitu d'Hungaroring AST Хунгароринг Bulgarian Hungaroring Catalan Hungaroring Czech Hungaroring Danish Hungaroring German Hungaroring English Hungaroring EO Hungaroring Spanish

Responsive image

Responsive image