Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Alabama |
Administratiewe distrik (county) | Madison, Limestone |
Koördinate | 34°43′N 86°35′W / 34.717°N 86.583°W |
Gestig op | 23 Desember 1809 |
Geïnkorporeer op | 9 Desember 1811 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 543,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 193 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 180 105 |
- Bevolkingsdigtheid | 331,14/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 417 593 |
Tydsone | CST (UTC -6) |
- Somertyd | CDT (UTC -5) |
Klimaat | |
- Tipe | Subtropiese klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 3,8 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | 14,5 / 26,1 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 1452,4 mm |
Burgemeester | Tommy Battle (R) |
Amptelike webwerf | www.hsvcity.com |
Huntsville is die vierde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Alabama, en het 'n bevolking van 180 105 in 2010 gehad.
Huntsville is in die noorde van Alabama, naby Tennessee geleë.