| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Chris Hani | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC133 | ||
Hoofstad | Molteno | ||
Grootste tale | Xhosa, Afrikaans | ||
Area | 3 584 km² | ||
Bevolking | 21 971 (2011) |
Die Inkwanca Plaaslike Munisipaliteit is 'n voormalige plaaslike munisipaliteit in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Lukhanji en Tsolwana saamgesmelt op 8 Augustus 2016, om die nuwe Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit te vorm.
Die Xhosanaam Inkwanca beteken koue plek.