Irkoetsk-oblast Иркутская область | ||||
Die ligging van Irkoetsk-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Siberiese | |||
Ekonomiese streek | Oos-Siberiese | |||
Stigting | 26 September 1937 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Irkoetsk | |||
Leier | Sergei Jerosjtsjenko | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Wetgewende Vergadering | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 2 428 750 | |||
Volgorde | 20ste | |||
Digtheid | 3,16/km² | |||
Stedelik | 79,6% | |||
Plattelands | 20,4% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 767 900 km² | |||
Volgorde | 5de | |||
Tydsone | UTC+09:00 | |||
Registrasienommer | 38 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.govirk.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Irkoetsk-oblast (Russies: Ирку́тская о́бласть, Irkoetskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Siberiese Federale Distrik in die stroomgebied van die Angara-, Lena- en Nizjnjaja Toengoeskarivier. Die hoofstad is Irkoetsk. Die oblast het in 2010 ’n bevolking van 2 428 750 gehad.[1]