Jacobsdal | |
---|---|
Koördinate: 29°7′42″S 24°46′30″O / 29.12833°S 24.77500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Xhariep |
Munisipaliteit | Letsemeng |
Stigting | 1859[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 59,63 km2 (23,02 vk. myl) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 3 504 |
• Digtheid | 59/km2 (150/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 6.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 26.7% |
• Swart mense | 65.9% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 90.4% |
• Sotho | 3.4% |
• Tswana | 2.9% |
• Engels | 1.3% |
• Ander | 2.1% |
Poskode (strate) | 8710 |
Poskode (posbusse) | 8710 |
Skakelkode | 053 |
Jacobsdal is 'n boerderygemeenskap in die suidwestelike gedeelte van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat. Die dorp is op 7 Maart 1859 gestig op die plaas Kalkfontein van Christoffel Jacobs en die dorpsdistriksverklaring het op 22 Februarie 1861 plaasgevind.