Johannes Rudolph Albertyn | |
Ds. J.R. Albertyn
| |
Naam | Johannes Rudolph Albertyn |
---|---|
Geboorte | 8 Maart 1847 Paarl, Kaapkolonie |
Sterfte | 17 Junie 1920 Wellington, Kaapland |
Kerkverband | Nederduits Gereformeerd |
Gemeente(s) | St. Stephen's, Middelburg, Kaap, Riversdal, Wellington |
Jare aktief | 1872–1910 |
Kweekskool | Kweekskool, Universiteit Stellenbosch |
Ds. Johannes Rudolph Albertyn (vroeër "Albertijn" geskryf, Paarl, 8 Maart 1847 – Wellington, 17 Junie 1920) was een van die talentvolste predikante en een van die mees gevierde kanselredenaars in die Nederduitse Gereformeerde Kerk.