Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


John Mavuso

John A. Mavuso (gebore in 1926 in Ermelo en oorlede op 24 Mei 2011 in Midrand) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, agtereenvolgens lid van die African National Congress (1948-1960), van die Inkatha-Vryheidsparty en van die Nasionale Party (vanaf 1993), Minister van Algemene Dienste van Februarie tot Junie 1996 in die kabinet van President Nelson Mandela.

Hy is die enigste swart persoon in Suid-Afrika wat as minister in die kleure van die Nasionale Party gedien het.


Previous Page Next Page






John Mavuso English John Mavuso French

Responsive image

Responsive image