KV7 | ||
Grafkelder van Ramses II | ||
Die ingang na die vierde gang. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | Oop in antieke tye | |
Uitgrawings deur | Henry Salt Jean-François Champollion (1829) Carl Lepsius (1844-'45) Theodore Davis en Harry Burton (1913-'4) Howard Carter (1917-'21) Christian Leblanc (1991) | |
Versiering | Boek van Poorte Boek van die Hemelse Koei Amdoeat Klaaglied van Re Dodeboek Mondopeningseremonie[1] | |
← Vorige KV6 Volgende →
KV8 |
KV7 is die grafkelder van farao Ramses II in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Hy was van die 19de Dinastie en ook bekend as "Ramses die Grote".