Kaapse bergkwagga | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Subgenus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | E. z. zebra
|
Trinomiale naam | |
Equus zebra zebra | |
Verspreiding van die Kaapse bergkwagga |
Die Kaapse bergkwagga (Equus zebra zebra) word slegs in vier gebiede in die Wes-Kaap en Oos-Kaap van Suid-Afrika aangetref. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. Die dier staan ook bekend as die Kaapse bergsebra.