Kaapse pelsrob | |
---|---|
![]() | |
Kaapse pelsrob aan Tasmanië se ooskus. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. pusillus
|
Binomiale naam | |
Arctocephalus pusillus | |
Subspesie | |
| |
![]() | |
Verspreiding
teelgebiede nie-telende individue |
Die Kaapse pelsrob (Arctocephalus pusillus) kom voor aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. Die rob het 'n dik bruin pels terwyl die kleintjies swart is. Die mannetjies is normaalweg 2,5 m groot en weeg 300 kg terwyl die wyfie tot 1,6 m groot word en 60 kg weeg. Die pelsrob teel op eilande of die vasteland en vreet in die see. Die jag van die soogdier word beheer terwyl die jagmetode omstrede is.