Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kalsiliet

Kalsiliet
 
Formule KAlSiO4 
Onsuiwerhede Fe,Mg,Ca,Na [1] 
Nickel-Strunz (10) 9.FA.05  
Kleur kleurloos, wit, grys[1] 
Streep wit [1] 
Glans glasagtig, vettig [1] 
Hardheid 6 (Mohs)[1] 
Digtheid 2,59-2,62 g/cm3 [1] 
Optiese eienskappe 
Dubbelbreking eenassig (-) [1] 
RI-waardes nω = 1,538 - 1,543 nε = 1,532 - 1,537 [1] 
Kristallografie 
Kristalsisteem trigonaal 
Ruimtegroep P31c [1] 
Nommer 159 
Eenheidsel a = 515,7; c = 870,6 pm [1]
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Kalsiliet (KAlSiO4) is 'n glasagtige wit tot grys mineraal. Dis 'n veldspatoïedale tektosilikaat wat in sommige kaliumryke lawas voorkom, soos in die Chamengo-krater in Uganda. Dit het 'n hardheid van 5½ op Mohs se hardheidskaal en die algemene formule KAlSiO4.

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 "Kalsilite" (in Engels). =mindat 2142.{{cite web}}: AS1-onderhoud: ekstra leestekens (link)

Previous Page Next Page






Kalsilita Catalan Kalsilite English Kalsilita Spanish Kalsilita EU Kalsilite Italian Kalsiliet Dutch கால்சிலைட்டு Tamil Кальсиліт Ukrainian

Responsive image

Responsive image