Algemeen | |
---|---|
Naam | Kalsiumfluoried |
Chemiese formule | CaF2 |
Molêre massa | 78.075 g/mol [1] |
CAS-nommer | 7789-75-5[1] |
Voorkoms | Kleurlose of wit vastestof |
Reuk | geen |
Fasegedrag | |
Ruimtegroep | Fm3m |
Strukturbericht | C1 |
Smeltpunt | 1403 °C[1] |
Kookpunt | 2500 °C[1] |
Digtheid | 3,18 (rel water)[1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar in water[1] (16 mg/L [2]), oplosbaar in ammoniumsoutoplossings[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | geen |
Veiligheid | |
Flitspunt | geen |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kalsiumfluoried is 'n chemiese verbinding van kalsium en fluoor met 'n formule CaF2. Dit kom in die natuur as die mineraal fluoriet voor.