Kampen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig oor Kampen met die Bovenkerk | |
Ligging van Kampen-munisipaliteit in Overijssel | |
Koördinate: 52°33′00″N 5°54′00″O / 52.55000°N 5.90000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Overijssel |
Regering | |
• Burgemeester | Bort Koelewijn (CU) |
Oppervlak | |
• Totaal | 161,84 km2 (62,49 vk. myl) |
• Land | 141,45 km2 (54,61 vk. myl) |
• Water | 20,39 km2 (7,87 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 50 747 |
• Digtheid | 359/km2 (930/vk. myl) |
Poskode | 8260-8279 |
Skakelkodes | 038, 0525 |
Webwerf | www.kampen.nl |
Kampen lê in de provinsie Overijssel in Nederland aan die monding van die IJssel, met 'n oppervlakte van amper 162 vierkante kilometer en meer as 50 000 inwoners. Die stad is 'n kulturele sentrum met 2 teologiese universiteite en talle historiese geboue. In die Kamper tabaksmuseum is die grootste sigaar van Europa (ruim 5 meter) te sien.