Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kanaal

'n Oorlogskip in die Sueskanaal.
Die Canal de la Peyrade in Sète, Hérault, Frankryk.

'n Kanaal is 'n kunsmatig aangelegde waterweg. Mense bou al etlike eeue lank kanale vir die vervoer van swaar goedere op bote en skepe. Kanale word ook vir besproeiing of hidroëlektrisiteit benut. Die kante van kanale is soms met klei of beton versterk.

Kanale verbind gewoonlik mere, riviere of oseane. Die Panamakanaal is 'n voorbeeld van 'n bekende kanaal wat die Atlantiese Oseaan met die Stille Oseaan verbind. Die Sueskanaal verbind die Middellandse See met die Rooisee.

Daar is verskillende soorte kanale:

  • Voedingskanale word gebruik om water na 'n bepaalde plek waar dit benodig word, soos vir besproeiing, te gelei.
  • Afvoerkanale word gebruik om water weg te voer (dreinering).
  • Verbindingskanale verbind twee of meer mere, riviere of oseane.
  • Laterale kanale word gewoonlik langs onbevaarbare gedeeltes van 'n rivier gebou.

Previous Page Next Page






Kanal (Wasserbau) ALS Canal de navegación AN Dreċġwæter ANG قناة (معبر مائي) Arabic قناه ARZ Canal (inxeniería) AST Kanal AZ کانال AZB Һыу каналы BA Kanals BAT-SMG

Responsive image

Responsive image