Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kapasitor

Verskeie soorte kapasitors
Oppervlak-gemonteerde kapasitor.

'n Kapasitor is 'n elektroniese komponent wat energie stoor in die vorm van 'n elektriese veld. Die elektriese veld word gegenereer tussen twee geleiers as gevolg van teenoorgestelde elektriese lading wat op die verskillende geleiers geplaas word.


Previous Page Next Page