Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Katrivier

Katrivier
Victoriabrug oor die Katrivier, Fort Beaufort
Victoriabrug oor die Katrivier, Fort Beaufort
Victoriabrug oor die Katrivier, Fort Beaufort
Stroomgebied Oos-Kaap, Suid-Afrika
Hoofrivier Groot-Visrivier
Oorsprong Katberg
Sytak -links Xuxuwa, Mxelo
Sytak -regs Blinkwaterrivier
Monding Groot-Visrivier
Lengte 150 km
Oorsprong-hoogte 196 m
Ligging van Katrivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Katrivier
Katrivier
Koördinate: 33°0′0″S 26°47′5″O / 33.00000°S 26.78472°O / -33.00000; 26.78472

Die Katrivier is 'n rivier in Raymond Mhlaba munisipaliteit van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die rivier voorsien water aan die sitrusboorde in die Katriviervallei, asook huishoudelike water aan Balfour, Seymour, Blinkwater en Fort Beaufort.

Die Katrivierdam (32°34′17″S 26°45′34″O / 32.57139°S 26.75944°O / -32.57139; 26.75944) is in 1969 naby Seymour in die Oos-Kaap geopen.

Die rivier se water vloei uiteindelik in die Groot-Visrivier in by 33°0′0″S 26°47′5″O / 33.00000°S 26.78472°O / -33.00000; 26.78472.


Previous Page Next Page






نهر كات ARZ Katrivier CEB Kat River German Kat River English

Responsive image

Responsive image