Keiweg (en) Kei Road | |
---|---|
Dorpie | |
Koördinate: 32°42′S 27°33′O / 32.700°S 27.550°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Amahlathi |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,57 km2 (1,76 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 179 |
• Digtheid | 258/km2 (670/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.5% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 96.9% |
• Ander | 3.1% |
Poskode (strate) | 4920 |
Poskode (posbusse) | 4920 |
Skakelkode | 043 |
Keiweg (Engels: Kei Road) is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is naby die N6 nasionale pad op die hoofspoorlyn tussen Oos-Londen en Bloemfontein. Die dorpie het ontstaan tydens die Kaapse grensoorloë as 'n skofpos op die militêre roete 27 km noordoos vanaf King William’s Town tot waar die gevegte ook al plaasgevind het.[2]