Kenilworth | |
---|---|
Koördinate: 26°14′46″S 28°2′56″O / 26.24611°S 28.04889°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,89 km2 (0,34 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 9 002 |
• Digtheid | 10 000/km2 (30 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Kenilworth is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika in die voormalige "Area 9". In die weste en noorde grens dit aan Turffontein, in die ooste aan Rosettenville en in die suide aan Towerby.