Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Khami

Khami Ruïne Nasionale Monument*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Khami se ruïnes
Ligging van Khami op 'n kaart (Zimbabwe)
Khami
Khami
Ligging van Khami in Zimbabwe
Koördinate: 20°09′30″S 28°22′36″O / 20.15833°S 28.37667°O / -20.15833; 28.37667
Lande Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Tipe Kultuur
Kriteria iii, iv
Verwysings 365
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1986  (10de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Khami is 'n historiese stad in Zimbabwe. Dit was 1450 tot 1683 die hoofstad van die Torwa-dinastie.

Khami is 22 kilometer van Bulawayo, die hoofstad van die provinsie Matabeleland-Noord geleë. Dit is 'n nasionale monument van Zimbabwe.

Die ruïnes van Khami is sedert 1986 op Unesco se lys van wêrelderfenisgebiede.


Previous Page Next Page






خامي Arabic خامى ARZ Khami AST Khami AVK Khami AZ Khami Catalan Khami Danish Khami German Khami English Khami EO

Responsive image

Responsive image